Vasstap

Die Vasstap is dieselfde roete as die Vasbyt, maar teen 'n stapper se pas. Dit is vir die vasberade stappers wat drie dae lank die Karoo se koppies en kanaalpad wil vat, met goeie stapskoene, genoeg water en 'n bestendige pas. 3 dae, 73 km in totaal, 599 m klim.

Orania Helpmekaar Vasbyt