Vasbyt

Die Vasbyt neem die ernstige atlete op 'n Karoo-avontuur te voet. Vir drie dae trap jy spore al tussen die Karookoppies, terwyl jy die uitsig in 'n bottel wil bêre. Dit toets uithouvermoë en beplanning, aangesien daar slegs 36 uur tussen jou eerste en jou laaste wegspring verloop. 3 dae, 73 km in totaal, 599 m klim.

Orania Helpmekaar Vasbyt