Ligtrap

Die Ligtrap is 'n lekker avontuur in die saal. Jy ruik Karoobossies en luister na die mooiste Karoo natuurklanke. Vir drie dae trap jy al tussen die Karookoppies en maak nuwe vriende en herinneringe, terwyl jy die uitsig in 'n bottel wil bêre. 3 dae, 72 km in totaal, 465 m klim.

Orania Helpmekaar Vasbyt