Ligstap

Die Ligstap is dieselfde roete as die Ligdraf, maar teen 'n stapper se pas. Vir drie dae stap jy tussen die Karookoppies, langs die kanaal en oor die Oranjerivier, met tyd om die uitsig in te drink en nuwe vriende te maak. 3 dae, 36.4 km in totaal, 363 m klim.

Orania Helpmekaar Vasbyt